Description
Mannas vlug weg van die benouende kleindorpse bestaan saam met sy ouers. Hy neem ‘n verlate woonboot oor en wil al met die river langs vaar, al met die kusdorpe langs tot daar waar daar nog nie oorlog is nie…Ongenooid kom Gaai by hom aan, dan Fia, dan die twee naamlose kleintjies uit die geplunderde dorp. Die tog met die rivierboot in die skadu van die paddastoelwolk word ‘n soektog na ‘n verlore paradys. ‘n Besonderse jeugroman oor ‘n groepie jongmense te midde van ‘n kernoorlog. Maar dit is meer as net ‘n jeugverhaal – ook volwassenes sal aangegryp word.











Reviews
There are no reviews yet.