Leer My Liefkry Stoom – 9781779870773

R110.00

Liham Vermaak, ‘n suksesvolle entrepreneur, se streng reels en koue houding keer dat ‘n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe instap. Landrie wil die wereld gaan sien en nie gering geskat word as ‘n ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy haar nie laat afgeskrik nie.

SKU: 9781779870773 Category:

Description

Liham Vermaak, ‘n suksesvolle entrepreneur, se streng reels en koue houding keer dat ‘n vrou deel word van sy lewe. Tot Landrie in sy lewe instap. Landrie wil die wereld gaan sien en nie gering geskat word as ‘n ernstige besigheidsvrou nie. Al maak Liham dit hoe moeilik, gaan sy haar nie laat afgeskrik nie. Maar haar behoefte om hom te leer liefkry word groter as haar droom om die sakewereld te verower. Gaan hulle ‘n plek in mekaar se harte kan vind?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Louise van der Merwe

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products