Description
Die uur van die engel is nie alleen die sluitstuk van Karel Schoeman se Stee-drieluik nie, maar is ook een van die hoogtepunte van die Afrikaanse romankuns. Soos in Verliesfontein en Hierdie lewe is die stee uit die “ander land” van die verlede skaars hoorbaar en nie besig om te vertel oor die groot en belangrike gebeurtenisse uit die geskiedenis nie.
















Reviews
There are no reviews yet.