Raaiselster – 9780798178976

R225.00

Leopold sluit by ‘n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ‘n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense.

1 in stock

SKU: 9780798178976 Category:

Description

Leopold se wereld stort in duie wanneer sy familie hul rykdom verloor. Hy sluit by ‘n togryer aan op pad na die diamantvelde om sy fortuin te soek. Sara, vermom as ‘n touleier, reis saam op soek na die merk van haar voormense. Maar wanneer hulle by die geheimsinnige tolhuis in Ceres gestrand raak, kom hulle ‘n donker wese in die berge tee en ontdek dat hulle nog altyd bestem is om die skrikbewind van die Verdwaalding stop te sit . . .

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 130 × 198 mm
Brand

Troula Goosen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products