Pharos Tweetalige Sakwoordeboek – 9781868902545

R255.00

Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind.

5 in stock

Description

Die handige, immergewilde Tweetalige Sakwoordeboek bevat die 35 000 frekwentste woorde in Afrikaans en Engels. Trefwoorde word in blou aangegee en betekenisonderskeidings van dieselfde woord is genommer sodat gebruikers inligting makliker kan vind. Etikette en gebruiksleiding help gebruikers verder om die gepaste vertaling vir ‘n woord te kies.

By elke trefwoord word die woordsoort aangedui en fleksievorme, soos meervoude en verledetydsvorme van die trefwoord, word aangegee in gevalle waar hulle onreelmatig gevorm word. Die woordeboek is ‘n staatmaker in die klaskamer, kantoor, tuis of in die skooltas.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 110 × 155 mm
Brand

Pharos Pharos

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products