Vers en Vlam: ‘n Poesiebloemlesing – 9780798165860

R283.00

In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem. Dit bevat o.a.: kort verduidelikings oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; ‘n afdeling “Leerfokus” oor die poesietegniek van die gedig; kontekstuele vrae en antwoorde; en ‘n afdeling wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer.

SKU: 9780798165860 Category:

Description

In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem om die omvang van die Afrikaanse digkuns te verteenwoordig. Dit bevat o.a.: ‘n kort verduideliking oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; ‘n afdeling “Leerfokus” oor die poesietegniek van die gedig; kontekstuele vrae en antwoorde wat leerders help met begrip en interpretasie en ‘n afdeling “Vir jou joernaal en/of in die klas” wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 170 × 245 mm
Brand

Jeanette Ferreira

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products