Aanstap Boere: ‘n Ooggetuie van die Ontrafeling van Wit Mag in Suid-Afrika – 9780624096863

R340.00

SKU: 9780624096863 Category:

Description

Voor Max du Preez as skrywer bekend – en omstrede – geword het, was hy ‘n kaalvoetseun van Kroonstad. As joernalis by Beeld skuur hy skouers met ministers en groot kokkedore soos Lang Hendrik, PW Botha en Adriaan Vlok. Op 16 Junie 1976 hoor hy skote in Soweto. Hierdie aangrypende memoires deel wat ‘n keerpunt dit vir hom was en hoe dit hom gedryf het om apartheid se donker werkinge oop te vlek. Aanstap Boere is sy eerlike relaas oor vyf dekades in Suid-Afrika, vol onthullings en selfkritiek.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

Max Du Preez

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products