Verskuns vir EAT G12 Studiewerkgids – 9781776070091

R220.00

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poesiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor?

3 in stock

SKU: 9781776070091 Category:

Description

Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Eerste Addisionele Taal. Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poesiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Eerste Addisionele Taal, die voorgeskrewe poesiebloemlesing vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van elke gedig word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die poesiebloemlesing verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ‘n reeks. Soos die naam se, is dit nie net ‘n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ‘n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 210 × 297 mm
Brand

Riens Vosloo

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products