Description
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ‘n basiese literere aspekte, gevolg deur vrae, skryf- en mondelingaktiwiteite, sowel as besprekingspunte per hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf.












Reviews
There are no reviews yet.