Aksieheid Austin Operasie Sabotasie Leesboek – 9780637002394

R140.00

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik.

SKU: 9780637002394 Category:

Description

Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is so saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met ‘n opsomming van literere aspekte, gevolg deur vrae, besprekingspunte, taalvrae van elke hoofstuk. Die antwoorde van die vrae word agterin verskaf. Die gids sal onderwysers help om literere aspekte op ‘n eenvoudige manier te onderrig en al die aktiwiteite, vrae en antwoorde sal beslis die voorbereidingstyd verkort.

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 1 × 137 × 212 mm
Brand

Kathie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products