Wat die Hart wil He – 9781779870674

R110.00

Na ‘n nag van passie het Jacqueline en Boshoff hul harte op mekaar verloor, maar haar noodgedwonge leuens oor haar verlede het hulle uitmekaar gedwing.

SKU: 9781779870674 Category:

Description

Na ‘n nag van passie het Jacqueline en Boshoff hul harte op mekaar verloor, maar haar noodgedwonge leuens oor haar verlede het hulle uitmekaar gedwing. Dan besoek Jacqueline ‘n gewilde wynplaas om ‘n artikel na te vors, net om uit te vind Boshoff is mede-eienaar. Boshoff maak asof hy haar nie ken nie en dan hoor sy dat hy boonop verloof is. Jacqueline moet veg teen haar eie gevoelens en Boshoff se giftige verloofde. Gaan Jacqueline en Boshoff mekaar weer vind?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Alta Steyn

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products