Vredemaker – 9780796323767

R280.00

Reggie Peace was 13 jaar oud toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het. Die kinderhuis bied hom stabiliteit en gou begin Reggie presteer.

SKU: 9780796323767 Category:

Description

Reggie Peace was 13 jaar oud toe hy by die kinderhuis se voordeur gaan aanklop het. Die kinderhuis bied hom stabiliteit en gou begin Reggie presteer. Maar hy bly ontevrede met homself – hy sug voordurend na erkenning en aanvaarding. Tot hy besef dat hy n keuse het: Kies die lewe, of kies ‘n stadige dood.

Reggie se verhaal is een van hoop. Sy storie is een van swaarky, maar ook van uitdagings wat oorkom kan word en hoe om met Christus aan jou sy sterker anderkant uit te kom.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 130 × 198 mm
Brand

Reggie Peace

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products