Volmaakte Moord – 9781776380831

R320.00

Moord aan boord van die Leonardo. Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien.

SKU: 9781776380831 Category:

Description

Moord aan boord van die Leonardo. Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien. Na nog ‘n ontstellende hofsaak besluit sy om ontvlugting te gaan soek op die Leonardo, ‘n luukse passasierskip wat deur die verre ooste vaar. Daar ontmoet sy ‘n groep fassinerende Suid-Afrikaners: Die bekroonde pianis Tibor Lindeque wat kort-kort bekommerd vir haar kyk en ‘n aantreklike kulkunstenaar Helmut Coleman wat gou vir haar onweerstaanbaar raak. Wanneer hulle op Okinawa afklim, vertel Tibor vir haar die inwoners van hierdie eiland word oeroud. “Daar is nie dood op Okinawa nie.” Maar hy is verkeerd. Kort voor lank tref hulle die een na die ander medepassasier se lyk aan. ‘n Storm dwing hulle na dieper waters toe, en dan besef Madelein daar is ‘n moordenaar op die Leonardo. Wie is dit? Wat wil hulle he? En, meer belangrik, wie’s volgende?

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 25 × 153 × 234 mm
Brand

Leon van Nierop

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products