Weg: Studiegids – 9780637002295

R160.00

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet.

SKU: 9780637002295 Category:

Description

Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in geheel te geniet. Dit kan in beide Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal-klasse gebruik word. Literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en deurtentyd met die kontekstuele vrae aangevul en getoets. Daar is ook ‘n fokus op kritiese taalbewustheid, sowel as langvraevoorbeelde. Nasienriglyne word verskaf.

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 1 × 137 × 212 mm
Brand

Marieta Nel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products