Vrot Eier 7 Stink Stories – 9781776251964

R101.00

Kan ‘n hond se stink talent die wereld red? Het jy al ‘n bloukaas met hope persoonlikheid teegekom? Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland Sal jy ‘n hele rugbyspan se vuil kouse was? Hierdie boek bevat sewe stink stories, so druk toe jou neus voor jy begin lees!

SKU: 9781776251964 Category:

Description

Kan ‘n hond se stink talent die wereld red?

Het jy al ‘n bloukaas met hope persoonlikheid teegekom?

Wat moet jy doen as jou ouma se handgemaakte geskenk in die toilet beland?

Sal jy ‘n hele rugbyspan se vuil kouse was?

Hierdie boek bevat sewe stink stories, so druk toe jou neus voor jy begin lees!

Additional information

Dimensions 133 × 203 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products