Vrae en Feite vir Feitevrate – 9780639609980

R210.00

Hierdie boek bevat Opwindende en Fantastiese vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?

SKU: 9780639609980 Category:

Description

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water! Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie? Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap? En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is? Met 27 hoofstukke wat feite oor diere, die natuur en die liggaam bevat, sal jy vir ure aan hierdie boek kan lees. Bonusinhoud: Die boek bevat ‘n paar nuttige lysies met wenke wat jy by die skool kan gebruik, soos hoe om vir onvoorbereide toesprake voor te berei.

Additional information

Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Adinda Vermaak

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products