Versjoernaal-nuwe benadering tot Poësie – 9781770022447

R275.00

Versjoernaal is ‘n bundel Afrikaanse voorgeskrewe poesie vir graad 12-leerders (Huis- en Eerste Addisionele Taal). Die bundel bevat ‘n versameling gedigte deur bekende Suid-Afrikaanse digters. Dit bevat klassieke en moderne gedigte wat handel oor verhoudings, onderdrukking, die natuur, die liefde, jonkwees en gedigte met ‘n godsdienstige inslag.

15 in stock

SKU: 9781770022447 Category:

Description

Versjoernaal is ‘n bundel Afrikaanse voorgeskrewe poesie vir graad 12-leerders (Huis- en Eerste Addisionele Taal). Die bundel bevat ‘n versameling gedigte deur bekende Suid-Afrikaanse digters. Dit bevat klassieke en moderne gedigte wat tematies handel oor verhoudings, onderdrukking, protes, die natuur, verlange, die liefde, jonkwees en gedigte met ‘n godsdienstige inslag.

Additional information

Weight 0.001 kg
Dimensions 148 × 210 mm
Brand

Lucas Malan

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products