Description
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Dante en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ‘n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie … waarom het Dante se pa ‘n skaduwee soos ‘n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?













Reviews
There are no reviews yet.