Description
Billy is een van vier tieners aangewys as die finaliste in die Wild2Save-kompetisie. Tydens ‘n naweek in die Krugerwildtuin ding hulle mee om die prys van ‘n beurs om natuurbewaring te kan studeer. Maar reeds op hul eerste aand in die bosveld kom hulle ‘n groep renosterstropers tee en beland in lewensgevaar. Met die hulp van ‘n misterieuse “seun” en die Whistleblower, kan hulle egter die stropers se planne in die wiele ry en die komplot oopvlek.











Reviews
There are no reviews yet.