Description
Kos en taal kan beskou word as belangrike aspekte van enige nasie se kultuur en geskiedenis. Die waarheid van hierdie stelling is duidelik in die geval van C Louis Leipoldt – nie net was hy ‘n digter en kenner van die kookkuns nie, maar ook ‘n uitmuntende, traak-my-nie-agtige, anekdotiese, prikkelende kroniekskrywer van die ou-Kaapse kultuur en die destydse Afrikaanse lewensstyl.

















Reviews
There are no reviews yet.