Fiela se kind – Drama – 9780624073635

R215.00

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil.

Description

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysnabos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor ‘n “weggooilam” wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oe by ‘n bruin gesin in die Lange Kloof kry. Hierdie drama is gebaseer op die roman, Fiela se kind, en verfilm is dit is ook suksesvol as opera en verhoogstuk aangebied. Dit word in 1999 as Afrikaanse Boek van die Eeu aangewys in ‘n meningsopname onder 250 biblioteke landwyd om die Top 100 Boeke te bepaal.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

Dalene Matthee

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products