Description
Aandstories vir kleuters is een van die bekendste, mees klassieke versamelings van die wereld se gewildste sprokies en verhale. Sedert die eerste Afrikaanse uitgawe in 1970, is die bundel talle kere herdruk en was die kenmerkende “groot rooi boek” deel van duisende kinders se grootwordjare. Buiten 14 bekende kleuterrympies, is daar 8 immergewilde verhale, onder andere: Rooikappie, Klein Duimpie en Gouelokkies, Elsa Silke het die teks hersien.










Reviews
There are no reviews yet.