Volbloedvrou – 9781779870605

R110.00

Joga-instruktrise Lexi Retief glo aan dankbaarheid en om in die oomblik te leef. Toe fisioterapeut Alex van Aarde Lexi se geliefde hond Hilde kom behandel, bly nie Hilde of Lexi se hart onaangeraak nie.

SKU: 9781779870605 Category:

Description

Joga-instruktrise Lexi Retief glo aan dankbaarheid en om in die oomblik te leef. Toe fisioterapeut Alex van Aarde Lexi se geliefde hond Hilde kom behandel, bly nie Hilde of Lexi se hart onaangeraak nie. Maar Lexi is besig om haar besigheid op te bou en hou nie van rooikoppe nie, al is sy self een.
Kan twee mense wat so eenders is werklik ‘n gesonde verhouding bou? En wat van Alex se moeilike ma en Lexi se oom Danny?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Marile Cloete

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products