Verskuns vir Eerste Addisionele Taal G12 – 9781431041787

R143.95

Verskuns is uitsonderlike, geillustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wereld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporere en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker.

8 in stock

SKU: 9781431041787 Category:

Description

Verskuns is uitsonderlike, geillustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wereld van verskuns ontdek en geniet. Die wye verskeidenheid kontemporere en klassieke verse is gekies om belangstelling in en liefde vir die poesie aan te wakker. Dit bied ook uitdagings vir rolspel, dramatisering, voordrag en inspirasie om self gedigte te skryf. Die bloemlesing is ideaal vir poesie-onderrig. Die gedigte is gekies volgens temas wat aanklank sal vind by die belangstellingsveld van die jong leser, en dit sluit aan by temas wat in die kurrikulum voorgeskryf word. Die biogra- ee, woordverklarings, woordelyste, besprekings en vrae ondersteun die leser se interaksie met die gedig, en dit bevorder deeglike begrip van die betekenis en boodskap daarvan.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products