Tyd is ‘n B**ksem en ander Belaglik Lekker Tekste – 9781776355563

R230.00

‘n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoerskool!

Description

In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Zelda Bezuidenhout, Fanie Viljoen, Wendy Maartens, Hannes Barnard … en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ‘n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.

Additional information

Weight 0.18 kg
Dimensions 12 × 137 × 212 mm
Brand

Marieta Nel

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products