Skerwe:Studigids – 9780637001212

R140.00

Studiegids wat gebruik word as hulpmiddel in die klaskamer om die voorgeskrewe boek aan te vul.

SKU: 9780637001212 Category:

Description

Wie het Demi Crowley vermoor? Ses vriende woon ‘n musiekfees in die Cederberg by. Net vyf kom terug. Vir haar sewentiende verjaarsdag nooi Demi Crowley haar vyf beste vriende saam met haar na ‘n musiekfees vir die partytjie van die dekade. Maar wat veronderstel was om die beste nag van hulle lewens te wees, verander in ‘n nagmerrie wat nie een van hulle ooit sal vergeet nie. Skerwe is ‘n holderstebolder, wegholverhaal oor liefde, verlies en vriendskap wat jou lank gaan bybly.

Additional information

Weight 0.07 kg
Dimensions 10 × 137 × 212 mm
Brand

Marie Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products