Sindikaat – 9780624087601

R255.00

Die sestienjarige Paul is verwikkeld in ‘n gevaarlike hofsaak. Dan ontdek hy per abuis ‘n smokkelary en dinge word baie gevaarlik vir hom en sy vriende, Adriaan en Karlien. ‘n Vlugtog deur Botswana en Zimbabwe volg – met die hulp van die voormalige recce Bossie. Die vakansie, wat eintlik ‘n avontuur moet wees, ontaard in ‘n nagmerrie.

SKU: 9780624087601 Category:

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 130 × 198 mm
Brand

Annerle Barnard

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products