Skorpio – 9780798185677

R375.00

Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur.

SKU: 9780798185677 Category:

Description

Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang die blye tyding dat hulle uiteindelik weer bevorder is tot die rang van kaptein. Maar hul vreugde is van korte duur. Die vergruisde liggaam van een van Cupido se beste vriende is gevind onder die motor waaraan hy in sy motorhuis gewerk het . . . was dit ‘n ongeluk, of koelbloedige moord? En op ‘n imposante plaas buite Stellenbosch ontplof ‘n woonwa. Onverklaarbaar. Nadat die vuur geblus is, word ‘n liggaam in die wrak gevind . . .

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Deon Meyer

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products