Skandalige Besluit – 9781779870650

R110.00

Toe Barbara se ouers sterf, moet sy haar graad in beeldende kunste staak en uit haar skilderye ‘n bestaan maak.

SKU: 9781779870650 Category:

Description

Claire Westley was nog altyd verlief op burggraaf Charles Bryton, maar hy het nooit in haar belanggestel nie. Toe haar pa onverwags geld en ‘n titel erf, vra die burggraaf uit die bloute om haar hand. Tot hul families se skok weier Claire. Om ‘n skandaal te vermy reel haar ouers vir Claire passaat op die Swart Perel om vir haar vriendin Prinses Mary te gaan kuier. Is Luca Bovien, die aantreklike kaptein van die Swart Perel, dalk die een wat haar hart gaan verower?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Dina Botha

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products