Description
Die gewilde Pharos tweetalige skoolwoordeboek is omvattend hersien. Die woordeboek bied 12 000 soekwoorde met vertalings en voorbeeldsinne, plus 8 000 afleidings met vertalings. Sowat 1500 eietydse woorde, waaronder rekenaar-, internet- en sosialemediaterme, is bygevoeg. Kenmerke soos woordverdeling, klem, woordsoorte, trappe van vergelyking, meervoude, verkleinwoorde, deeltjiewerkwoorde, verlede tyd, sinonieme, antonieme, homonieme, homofone en uitdrukkings maak dit ‘n praktiese naslaanwerk.





Reviews
There are no reviews yet.