Oor ‘n Motorfiets ‘n Zombiefliek en Lang Getalle – 9780799362404

R240.00

Hoender Retief se hele lewe verander een middag toe sy pa op pad huis toe by ‘n winkel stilhou om ‘n snoek te koop. En terwyl sy gesin probeer om hul verlies te verwerk, versorg hy sy Leghorn-hoenders, verkoop eiers aan die mense op die plotte en doen saans wiskunde as hy sukkel om te slaap

3 in stock

Description

Martin Retief se hele lewe verander toe sy pa een middag stilhou om aandete te koop. Maar dan ontmoet Martin vir Drikus. Drikus wat aan ‘n siekte ly en sy eie zombiefliek wil maak. Wat volg is ‘n avontuur vol skouhoenders, skelms, mooi meisies, wiskunde, kammabloed en zombies.

Additional information

Weight 0.2 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products