Oom Daantjie Se Doepa – SB Fase13 Stamstories – 9780195718225

R125.95

Die uitdagender verhaalstrukture en -tegnieke van hierdie titels is vir lesers met ‘n gevorderde vaardigheids-en belangstellingsvlak. Die boekies is plaaslik vervaardig, prettig en lesersvriendelik, bevat baie illustrasies asook talle aktiwiteite wat leesvaardighede en -begrippe aanmoedig.

SKU: 9780195718225 Category:

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

A. MacDonald

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products