Description
Toe Nandi alleen by haar au pair in die Addo Olifantpark agterbly, tel sy ‘n ronde, turkoois ploemplafsteen op. BOBBOB is op sy vierde sending en is heel verbaas dat aardse Slurpslorpe nie kan skaatsplank ry nie. Met sy vermoe om Olifants te verstaan, skop n Oos-Kaapse avontuur af! Die olifantpaar Maksimus en Mambo gee vir Nandi antwoorde wat boeke nie het nie. BOBBOB leer ook gou dat hierdie aardbewoner in ‘n rolstoel nie toelaat dat moeilike dinge haar keer om haar drome na te jaag nie.




Reviews
There are no reviews yet.