Nuwe Alles-in-Een Afrikaans Huistaal G3 – 9781775890560

R245.00

Die Nuwe alles-in-een Graad 3 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie, sigwoorde en leeslesse wat tematies met die aktiwiteite verbind is.

1 in stock

SKU: 9781775890560 Category:

Description

Die Nuwe alles-in-een Graad 3 Huistaal Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Die Leerderboek bevat klanke, spelwoorde, sinskontruksie, sigwoorde en leeslesse wat tematies met die aktiwiteite verbind is. Die boek bevat klankspeletjies en nuttige feite in leeslesse wat betrekking het tot die hedendaagse wereld. Die skrifstrokies op die Onderwysersgids se CD help die onderwyser om lopende skrif vir die leerder te leer en die werkvelle op die CD bied ook ekstra inoefening van nuwe klanke en spelling. Hierdie Leerderboek word gebruik saam met die Onderwysersgids (met 40 weke se lesbeplanning en ‘n CD met werkvelle, hulpbronne, skrifstrokies, resepte, liedjies en mondelinge stories), die Klankboek vir leerders vir Huistaal en die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 3 Huistaal (met handskrifstrokies en -patrone, leeslesse en taaloefeninge).

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 210 × 295 mm
Brand

Mart Meij

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products