Op Soek Na Geskiedenis Graad 10 LB CAPS – 9780195995510

R277.95

Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied.

1 in stock

SKU: 9780195995510 Category:

Description

Oxford Op Soek na Geskiedenis voorsien leerders en onderwysers van uitstekende, toeganklike materiaal van hoe gehalte wat aan die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) voldoen. Die kursus bou leerders se selfvertroue op met spesiaal ondersteunde aktiwiteite, en deur geleenthede vir oefening en konsolidasie te bied. Verrykingsaktiwiteite maak voorsiening vir leerders wat uitmuntendheid nastreef. Kenmerke sluit in: al die noodsaaklike hulpbronne is in die teks, en ‘n volkleurkaart is verskaf; toeganklike taal is maklik verstaanbaar en help leerders om onafhanklik te leer en te hersien; eksamenwoorde word in die teks belig om prestasie in die eksamen te verbeter; ‘n voorbeeld van ‘n eksamenvraestel stel leerders in staat om doeltreffend vir eksamens te oefen.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 148 × 210 mm
Brand

J. Bottaro

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products