My Ouma is ‘n Film-ster – 9780799367195

R190.00

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ‘n regte superheld s’n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het.

20 in stock

Description

Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes ‘n regte superheld s’n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Daarom bind Klou die mantel om sy skouers en gaan soek iemand wat hulp nodig het. Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat vir ‘n arend vlug. “Ek moet die meerkatte gaan red!” se Klou hard vir homself. “Ek is Super-Klou!” Maar sal Klou die meerkatte kan red …of sal hulle hom op die ou end moet help? ‘n Prettige, humoristiese dierestorie, perfek vir beginnerlesers.

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 137 × 212 mm
Brand

Jaco Jacobs

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products