Moord op Deveney Nel – 9780624091974

R280.00

In ‘n pragtige plattelandse dorpie ontvou ‘n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, ‘n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig skielik, en die gemeenskap, saam met die res van die land, is geruk.

SKU: 9780624091974 Category:

Description

In ‘n pragtige plattelandse dorpie ontvou ‘n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, ‘n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig skielik, en die gemeenskap, saam met die res van die land, is geruk.

Julian Jansen, skrywer van topverkoperboeke soos Moord op Stellenbosch, het as misdaadverslaggewer vir Rapport van die begin af oor die saak geskryf. Hy benut sy uitgebreide kontakte binne die polisie, sowel as onderhoude met vriende en familie om die gebeure te rekonstrueer en om Deveney Nel te eer.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 mm
Brand

Julian Jansen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products