Middernagland – 9780636146389

R136.00

Middernagland vertel ‘n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op ‘n tog om sy geliefde uit die kloue van ‘n monster in ‘n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens ‘n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel.

1 in stock

SKU: 9780636146389 Category:

Description

Bestaan daar ander werelde as ons alledaagse een? Waarheen gaan mense wat verdwyn? Hoe veg ‘n mens teen vreemde en magtige, onbekende wesens? Hoeveel moet jy waag ter wille van vriendskap? Dis van die vrae waarmee Morne te doen kry wanneer sy meisie, Imke, in ‘n museum verdwyn. Middernagland vertel ‘n ou-ou verhaal vir jong lesers: die held op ‘n tog om sy geliefde uit die kloue van ‘n monster in ‘n kasteel te bevry. Onderweg trotseer hy gevaar na gevaar met telkens ‘n nuwe helper en moet hy sy eie karakter op die proef stel. Die verhaal word gevolg deur ‘n leesgids met: inligting oor die outeur; ‘n opsomming van die verhaal; woordverklarings van moeilike woorde; vrae oor die inhoud van die verhaal en letterkundige aspekte; antwoorde vir die vrae; en ‘n glossarium met letterkundige begrippe.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 168 × 240 mm
Brand

Francois Bloemhof

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products