Met die Boere in die Veld – 9780620254076

R130.00

n Verhaal van persoonlike ervarings wat eers sowat 35 jaar nadat dit plaasgevind het, geboekstaaf en in 1936 die eerste keer uitgegee is.

4 in stock

SKU: 9780620254076 Category:

Description

n Verhaal van persoonlike ervarings wat eers sowat 35 jaar nadat dit plaasgevind het, geboekstaaf en in 1936 die eerste keer uitgegee is. Nou heruitgegee in ‘n nuwe baadjie, bly dit ‘n eenvoudige, onopgesmukte verhaal wat met innige hartstog vertel word – uniek soos gesien vanuit die oe van ‘n jong vrou wat meegesleur is in die veldaksie van die Anglo-Boere-oorlog.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 148 × 210 mm
Brand

S. Raal

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products