Leeus met Letsels (Skooluitgawe) – 9780798159586

R215.00

Buyi voel soos ‘n vreemdeling in London die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in ‘n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly.

8 in stock

SKU: 9780798159586 Category: Tag:

Description

Buyi voel soos ‘n vreemdeling in London die plek waar hy gebore is en grootgeword het. Maar toe hy vir die soveelste keer moeilikheid by die skool optel, besluit sy ma hy moet by sy pa, wat hy nooit geken het nie, in ‘n wildreservaat in Suid-Afrika gaan bly. Maar ook hier voel hy nie tuis nie, veral omdat hy en sy bombastiese pa van dag een af nie oor die weg kom nie en die plek vol vreemde bedreigings is. Hy kom gou agter Afrika bestaan nie net uit wonderlike landskappe en eksotiese diere nie, maar ook gevaar. ‘n Mensvreter-leeu sluip in die wildreservaat rond op soek na sy volgende prooi …Hoe gaan die avontuurlike Andre en saggeaarde Simoshile hom uiteindelik help om die letsels wat die leeu agterlaat, maar ook die van hy hart, verwerk?

Additional information

Weight 0.125 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products