Landuit – Want jy wil mos – 9780624095149

R320.00

Min het Zirk van den Berg, toe hy met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir ? huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in ? piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers.

SKU: 9780624095149 Category:

Description

Min het Zirk van den Berg, toe hy in 1998 met sy gesin na Nieu-Seeland verhuis, geweet wat dit sou verg vir n huis vol Kapenaars om Kiwi’s te word. Hy vind homself werkloos, in n piepklein huisie van karton, in die land van kettingsae en grassnyers. Die son skyn nooit en sy vrou sniks sags in haar kussing. Tog slaag Zirk uiteindelik daarin om n betekenisvolle bestaan in Auckland vir hom en sy mense te bou.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 15 × 152 × 234 mm
Brand

van den Berg. Zirk van den Berg. Zirk

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products