KroonsteenBk 2 vlak 1 Storie vir Lekker – 9781770021914

R48.90

Stories vir lekker lees (Vlak 1), een van die titels in die splinternuwe Kroonsteen-reeks, bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, ensovoorts.

2 in stock

SKU: 9781770021914 Category:

Description

Stories vir lekker lees (Vlak 1), een van die titels in die splinternuwe Kroonsteen-reeks, bevat verskeie soorte kort literere tekste soos kortverhale, mites, fabels, sprokies, vertellings, dramas, hoorspele, ensovoorts. Die begeleidende vrae, woordverklarings en taalpret help leerders om begrip, genot en waardering vir die Afrikaanse letterkunde te ontwikkel terwyl hulle ook hul leesvaardigheid bevorder.

Additional information

Weight 0.085 kg
Dimensions 150 × 229 mm
Brand

Fanie Viljoen

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products