Kompleks:Studiegids – 9780637002356

R160.00

Hierdie studiegids is ‘n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as ‘n letterkundige teks. Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as ‘n lekkerleesboek te geniet.

SKU: 9780637002356 Category:

Description

Hierdie studiegids is ‘n hulpmiddel vir die klaskamer. Die gids fokus op die bespreking van die roman Kompleks as ‘n letterkundige teks. Besprekingsvrae sal leerders uitdaag en aanmoedig om die roman ook as ‘n lekkerleesboek te geniet. Literere aspekte word binne die konteks van die roman bespreek, en daar is kontekstuele vrae met nasienriglyne, besprekingspunte en aktiwiteite.

Additional information

Weight 0.14 kg
Dimensions 1 × 137 × 212 mm
Brand

Shawna-Leze Meiring

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products