Kersboom van Hout – 9781779870513

R110.00

San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ‘n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete.

SKU: 9781779870513 Category:

Description

San-Marie Crafford se drie vriendinne is getroud met die mededirekteure in ‘n maatskappy. Nou is die vierde direkteur, Jacques Myburgh, skielik heeltyd onder haar voete. Sy weet uit ervaring gelukkige eindes bestaan nie en stel nie belang in romanse nie.
Jacques het geweet iets aan San-Marie hinder hom, maar die dag in haar werkswinkel besef hy eers hoekom. Iemand met sy agtergrond kan mos nie dink aan trou en gelukkige eindes nie? Of kan ‘n Kersboom van hout alles verander?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Elsa Winckler

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products