Kyk, Voel, Vat Syfer – 9781776252237

R100.00

Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliefbeelde en teksture om aan te raak.

SKU: 9781776252237 Category:

Description

Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op ‘n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliefbeelde en teksture om aan te raak. Kinders sal daarvan hou om na prente van gelukkige babas te kyk en interaksie te he met die kleurvolle kunswerke. Nog ‘n keuse van titels uit die uiters suksesvolle See Vat Feel-reeks.

Additional information

Weight 0.278 kg
Dimensions 15 × 130 × 132 mm
Brand

Roger Priddy

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products