Karel Kraai Leer Ons van Syfers – 9780798170567

R155.00

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Kinders leer tel tot 20 saam met Karel Kraai, Wielie Walie se slim kraai met sy kitaar. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat hul by die huis kan speel en ook ‘n liedjie of twee, is dit pret om te leer!

1 in stock

SKU: 9780798170567 Category:

Description

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en ‘n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!

Additional information

Weight 0.42 kg
Dimensions 195 × 235 mm
Brand

Louise Smit

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products