Klein Woordeboek Little Dictionary (A-E/E-A) – 9781868900633

R132.50

Die handige klein tweetalige woordeboek is reeds dekades lank ‘n wenner.

1 in stock

SKU: 9781868900633 Category:

Description

Die handige klein tweetalige woordeboek is reeds dekades lank ‘n wenner. Die herverpakte uitgawe van Klein woordeboek bevat talle hedendaagse woorde en uitdrukkings, afkortings en akronieme wat in omloop gekom het vanwee die veranderende situasie in Suid-Afrika, asook tegnologiese ontwikkelings. ‘n Nuttige bylae bevat die name van Suid-Afrika se nege provinsies en elf ampstale.

Additional information

Weight 0.19 kg
Dimensions 15 × 110 × 145 mm
Brand

Jan Kromhout

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products