Kryt Gedigte – 9780795802065

R275.00

In Hennie Nortje se tweede digbundel kom die bokskryt van die menslike kondisie aan bod in ingehoue, dikwels humoristiese verse.

1 in stock

SKU: 9780795802065 Category:

Description

In Hennie Nortje se tweede digbundel kom die bokskryt van die menslike kondisie aan bod in ingehoue, dikwels humoristiese verse. Kryt bewoord die uitwissing van eras (soos die Kryt); die impak van katastrofes op die heelal; die uitlewering van die mens aan bedreigings (die aanslag van bordkryt, uitkrytery tussen groepe); die verbystering oor natuurskoonheid; en die drang van die klein skepper om in die kuns-kryt te tree teen Tyd se sloping.

Additional information

Weight 0.5 kg
Dimensions 137 × 213 mm
Brand

Hennie Nortje

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products