Ierse Onthou – 9781779870766

R110.00

Na haar lewe uitmekaar val, vlug Kate Ierland toe. Op die vliegtuig, vang Flynn, ‘n aantreklike rooikop Ier wat Afrikaans praat, haar onkant met sy sjarme.

SKU: 9781779870766 Category:

Description

Na haar lewe uitmekaar val, vlug Kate Ierland toe. Op die vliegtuig, vang Flynn, ‘n aantreklike rooikop Ier wat Afrikaans praat, haar onkant met sy sjarme. In Ierland loop Kate weer in Flynn vas, maar toe sy uitvind hy is die dorp se pierewaaier sluit haar hart af. ‘n Motorongeluk verander alles. Flynn, die enigste mens wat sy in die vreemde land ken, help Kate om weer op haar voete te kom. Maar sal sy ooit weer heeltemal heel wees?

Additional information

Weight 0.1 kg
Dimensions 14 × 107 × 170 mm
Brand

Alicia Hanekom

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products