Huis op die Hoek – 9781779880826

R300.00

Dit is 1950 en Pasgatyd in Oudtshoorn. Leah Abrams, ‘n jong entoesiastiese navorser in antieke tale, kuier by haar Joodse rabbi pa en sy tweede vrou, Daniela.

SKU: 9781779880826 Category:

Description

Dit is 1950 en Pasgatyd in Oudtshoorn. Leah Abrams, ‘n jong entoesiastiese navorser in antieke tale, kuier by haar Joodse rabbi pa en sy tweede vrou, Daniela. Hulle is albei navorsers oor, onder andere, die geskiedenis van Israel. Maar daar heers konflik in die huis want Leah wil gesels oor die Messias wie sy leer ken het in haar studies, en haar Joodse gesin is nie ontvanklik daarvoor nie. Diverse kultuur- en geloofsgroepe en na-oorlogse politieke kwessies skep ook probleme vir die Abrams-gesin en hul tuisdorp. ‘n Sluipmoordaanval krap wonde en geheime in die dorp en Leah se gesin oop en die plaaslike polisie se vooroordele help nie die ondersoek na die skuldige aan nie … Leah is oorweldig deur seer en onsekerheid. Maar sy begin stadig maar seker by mense wie sy nooit sou verwag het leer dat vergifnis, verhoudings en liefde die dinge is wat mense bymekaar bring, ongeag van hulle stand of kultuur. Sy besef ook met die hulp van ander dat God nie tussen die blaaie van ‘n boek leef nie, maar in jou hart. Dalk het die Here nog heeltyd ‘n ander plan gehad vir die mense in Die huis op die hoek.

Additional information

Weight 0.27 kg
Dimensions 18 × 153 × 234 mm
Brand

Madeleine Louw Blignault

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

Recently Viewed Products